LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beachfront Bantry Bay Apartment | LekkeSlaap
+17

Beachfront Bantry Bay Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 313, Prince Edward Mansions 5, Bantrybaai, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beachfront Bantry Bay Apartment is in die veilige Prince Edward Mansions-kompleks in Kusweg in Bantrybaai. Hierdie woonstel bied 'n ruim en elegante wegbreek vir lang- en kortverblyf. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie restaurante en winkels in Seepunt.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggroott-bed en 'n en en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het donker gordyne en 'n see-uitsig. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ingeboude kaste, bedlampies en kragpunte.

Die kombuis is goed toegerus met toebehore van topgehalte, waaronder 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Tee, koffie en suiker om mee te begin word ook voorsien. Die sitkamer het gemaklike, ruim sitplek en kyk uit oor die see. Die sitkamer het ook 'n groot slim-TV met YouTube. Gaste kan hul eie Netflix-rekening stroom. Gratis vinnige WiFi is ingesluit. 'n Skoonmaakdiens tydens die verblyf kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Die kompleks bied pragtige tuine met sitarea en daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die kompleks het toegangsbeheer en bied afstandbeheerde toegang. Die kompleks is reg oorkant Queen's Beach.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachfront Bantry Bay Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beachfront Bantry Bay Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg 313, Prince Edward Mansions 5, Bantrybaai, 8060, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront Bantry Bay Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 313, Prince Edward Mansions 5, Bantrybaai, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6bf8c2ac83a9f34dc35d7b8afa1c54c9c957b25bf7338ec7514deca73836c0756e4cd408342e3d2a8b9b29235fa4d850ff78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 313 Beach Road 5 Prince Edward Mansions 8060 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -33.921879311389 18.378801977107
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!