Amanzimtoti Akkommodasie by Beachfront Cabanas L'Escalier | LekkeSlaap
+12
+12

Beachfront Cabanas L'Escalier

8 resensies
Selfsorg
  • Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Dié luukse, gemeubileerde, selfsorgwoonstel is langs die strand in Amanzimtoti. Amanzimtoti is een van die gewildste bestemmings langs KwaZulu-Natal se Suidkus. Hier kan besoekers heerlik swem in areas wat deur haainette beskerm word. Dié kus is ook gewild onder hengelaars.

Dié vakansiewoonstel bied pragtige see-uitsigte van die balkon, hoofslaapkamer, kombuis en leefkamer af. Die woonstel het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefkamer. Die kombuis is toegerus met moderne geriewe. Die balkon met sy ingeboude braai skep 'n romantiese, warm en gesellige atmosfeer en het 'n pragtige see-uitsig. Ontspan op die rusbank in die leefkamer en kyk 'n DVD of jou gunsteling-DStv-kanaal. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die Toti winkelsentrum is langs die kompleks en ons is 65 km van King Shaka Internasionale Lughawe af. Toegang tot die perseel word deur 'n sekuriteitswag gekontrolleer. Daar is ook outomatiese hekke met aangewese kelderparkeerplek. Die kompleks het 2 swembaddens.

Roeibote en kano's kan gehuur word net langs die kompleks. By die voëlplaas kan jy 'n 30 minute-lange staproete deur die woud onderneem en uitkyk vir die meer as 150 spesies wat hul hier kom tuis maak het. 20 minute se ry vanaf Amanzimtoti is Aliwal Shoal wat deur Diver Magazine as een van die wêreld se top 10 duikbestemmings bestempel is. Hier kan jy saam met tierhaaie, hamerkoppe, baars en pylstertvisse duik. Beachfront Cabanas L'Escalier is langs 'n pragtige strand, naby heelwat restaurante en 30 km vanaf uShaka Marine World. Kings Park, Absa Rugbystadion, Moses Madiba-stadion en Durban Marine Parade is ook nie te ver nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachfront Cabanas L'Escalier sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Beachfront Cabanas L'Escalier
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beachfront Cabanas L'Escalier het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1ZTYxZTE0LTVhMWEtNGYzNi1hNTllLWI2NTYzNTYxOTA0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
8 5 1 5 7 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.057373 30.88366
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za