Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachfront House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandpiper 67, Jakkalsfontein, Weskus, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Beachfront House is teen die duine in Jakkelsfontein geleë, net 'n paar meter van die strand af. Die huis het die mooiste onbelemmerde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan met Tafelberg en Dasseneiland op die horison. Die huis is smaakvol ingerig en bied slaapplek vir 6 gaste.

Die huis het 3 gerieflike slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 1 kamer met 'n koninggrootte-bed, 1 kamer met 'n koningingrootte-bed en 1 kamer met 2 enkelbeddens. Die moderne kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorg-behoeftes. Die sitkamer is ruim met 2 gerieflike rusbanke. 'n Kaggel bied warmte gedurende die wintermaande. Die eetarea het 'n see-uitsig en 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ingeboude braai. Die area kyk oor die see uit. Dit is die ideale bestemming vir 'n vakansie saam met jou vriende of gesin.

Daar is 'n omsetter en batterystelsel in geval van beurtkrag.

Beachfront House is in 'n privaat natuurreservaat van 1700 hektaar en bied toegang tot 'n sonverhitte swembad wat 25 m lank is, 'n tennisbaan en muurbalbaan. Ander doendinge sluit in stap, fietsry en voëlkyk. Daar is bergfietsroetes tussen die inheemse fynbos en vleilande.

Aangesien ons in 'n natuurreservaat geleë is, is daar sekere reëls wat geld. Vra asb. 'n kopie van die reëls aan voor die bevestiging van die verblyf.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachfront House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Beachfront House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Greta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Sandpiper 67, Jakkalsfontein, Weskus, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachfront House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sandpiper 67, Jakkalsfontein, Weskus, 7300, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiMWUxNWQzLWE5MWUtNDE3OC1hZjhlLWJjM2MyNGYxM2UwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Sandpiper 67 Jakkalsfontein 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -33.41190439461 18.238083869219
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem