Somerstrand Akkommodasie by Beachhouse Brighton | LekkeSlaap
+17

Beachhouse Brighton

Selfsorg
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petrel-weg 4, Shearwater. Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beachhouse Brighton is 500 m vanaf die hoofstrand in Somerstrand geleë. Dit is naby verskeie goue strande, die Boardwalk Kasino, winkelsentrums, gholfbane, 'n oseanarium, NMMU Universiteit en die lughawe, wat Beachhouse Brighton dié bestemming vir ontspanningsreisigers maak.

Hierdie vierslaapkamerhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n volledige en suite-badkamer en skuifdeure van na die swembadarea en patio lei. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer geskik is vir 2 kinders of kleiner volwassenes aangesien dit 'n kleiner bed met 'n uittrekmatras het. Die tweede badkamer het 'n bad met 'n handstort, en die derde badkamer is ingerig met 'n stort.

Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -opwasarea, -eetarea, 'n aparte sitarea en 'n TV-kamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 5 stoeltjies. Die opwasarea het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, en daar is gemaklike sitplek in die sitarea wat deur skuifdeure na die tuin lei. Die TV-kamer het 'n slim-TV met Netflix en 'n DVD-speler. Gaste is welkom om hul eie DStv-slimkaart saam te bring. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die TV-kamer is die vermaaksentrum van die huis en lei deur stapeldeure na 'n beskutte patio met braaigeriewe en 'n swembadarea. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie in 'n dubbelmotorhuis wat oopmaak in die huis. Die hoofhek en motorhuis se deur werk albei met 'n afstandbeheer. Die huis word Maandae tot Vrydae skoongemaak. Dit sluit openbare vakansiedae uit. Die tuin word ook weekliks skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachhouse Brighton sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kindermatras vir 1
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xKindermatras vir 1
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Petrel-weg 4, Shearwater. Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Petrel-weg 4, Shearwater. Somerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3ODFkM2UyLTExNDktNGQyMy1iNGNjLTM2NzE4NTYzMmZmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 8) 4 Petrel Way Shearwater. Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.989899236568 25.668803304434
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za