Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachside Bliss

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstrand P119, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 635 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Beachside Bliss is 'n selfsorg-vakansiehuis op die wêreldbekende Thesen Islands-landgoed en -marina. Die eenheid bied toegang tot privaat strande en waterkanale wat met Cape Cod-styl huise geraam word.

Hierdie pragtige huis beskik oor 4 slaapkamers waar 8 gaste kan bly. Die ruim hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het lieflike uitsigte oor die strandmeer. Hierdie slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer wat 'n bad, stort, wasbak en toilet het. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet het. Al drie slaapkamers het toegang tot die balkon met 'n uitsig oor die strandmeer.

'n Vierde slaapkamer in 'n woonstel, is op die boonste verdieping van die huis. Hierdie woonstel het 'n slaapkamer wat 'n dubbelbed en 'n en suite- badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hoofhuis het 'n oopplan-ontwerp wat 'n kombuis, eetarea en leefarea insluit. Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n kombuiseiland, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is 'n waskamer wat 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser het.

Die kombuis lei na 'n eetarea en 'n sitarea wat gemaklike rusbanke voor die kaggel het. Die TV het 'n DStv met toegang tot al die kanale. Op die onderste verdieping is 2 stelle stapeldeure wat na 'n ruim braai-area lei waar stoepmeubels en direkte toegang tot die water is.

Thesen Islands bied 24 uur-sekuriteit, 'n tennis- en muurbalbaan, 'n doolhof, voëlkykskuiling, 'n setperk en speelplek vir kinders.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachside Bliss sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 3

Jaar gelys 7

Ligging

  • Hoofstrand P119, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 635
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 635
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstrand P119, Thesen Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea6c3620f7b4812a6d564fa71c65e8bd6bd2414e3d586c168f6815e3f9b082e5feb86b0d6916198a62952b8aba6a23e621b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 635 per nag (plek vir 8) P119 Main Beach Thesen Island 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.046425439883 23.048011275306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem