Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachview Guest Suites

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuurboordlaan 8, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beachview Guest Suites is in die pragtige kusdorpie Beachview in Gqeberha (Port Elizabeth) en dis ideaal vir paartjies en sakereisigers wat naby die middestad wil bly.

Dié verblyf bied gaste 'n keuse tussen 4 moderne kamers, Salty Coast, Sea Foam en Driftwood. Verblyf by Beachview Guest Suites is slegs in 'n kamer met sy eie ingang en is nie selfsorgeenhede nie. Daar is geen kombuis of kosmaakgeriewe beskikbaar nie, maar daar is 'n braai en basiese eetgerei.

Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n slim-TV met Netflix, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.

Geen kombuis of kos maak fasiliteite beskikbaar nie, maar daar is wel n braai en die basiese eetgery.

Die gastehuis is sowat 500 m vanaf die strande met pragtige piekniekareas, getypoele en ongelooflike sonsondergange. Daar is kruidenierswinkels, 'n drankwinkel, hardewarewinkel en visvangwinkel naby. Daar is ook verskeie restaurante in die omgewing sowat 5km tot 20km vanaf die gastehuis.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Beachview Guest Suites
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Stuurboordlaan 8, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beachview Guest Suites het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuurboordlaan 8, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e6be606fe2e1f4eaf307a49440d478bf7eb678b5ed25ed0958bff74ecdfbe19f9e010fe188dd58befde0335bc1ac47c603?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 8 Stuurboord Avenue Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0005987 25.3287962