by Beachview Guest Suites | LekkeSlaap
+27

Beachview Guest Suites

Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Beachview Guest Suites
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Werner U - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner U
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf gewees.

Die uitsig oor die see was pragtig. Die kos was uitstekend. Het lekker saam die eienaars gesit en kuier. Soos 'n familiekuier gevoel. Kan die plek enige tyd aanbeveel.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stuurboordlaan 8, Beachview, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57ec66c1a0157eb204e47911c7d0cd0b795c2902e6074ca0ace470c1edcc3c0cb222a1852daa7be3a59664c15b6b15e6b280?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 8 Stuurboord Avenue Beachview 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.0005987 25.3287962
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem