Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beachway on Golden Mile

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maalbaaistraat 3, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beachway on Golden Mile is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n rustige vakansie aan die Weskus. Dié privaat woonstel is ten volle gemeubileer en is sowat 60 m vanaf Gouemylstrand in Britanniabaai, St Helenabaai.

Die oopplan-ontwerp is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die snoesige leefarea het 'n leerbank en 'n TV en lei na 'n balkon met gedeeltelike uitsigte oor die Atlantiese Oseaan.

Gaste het toegang tot 'n ommuurde lapa daar is 'n swembad en braai op die perseel. Die kuierarea word ook deur die huisbewoners gebruik. Gaste het toegang tot die strand en die dek wat ideaal is vir dolfyn- en walviskyk, of sommer net om te kyk hoe die son luisterryk oor die see sak.

Slaapplek

’n Bespreking by Beachway on Golden Mile sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 42 resensies vir Beachway on Golden Mile
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Desirée Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Jaar gelys 7

Ligging

  • Maalbaaistraat 3, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beachway on Golden Mile het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maalbaaistraat 3, Britanniabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZWNiOGI1LTM1NjYtNDE1Ni1iOTFhLTliNjBhY2VkMzEwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 3 Maalbaai Street Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.71335 17.96394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem