Somerstrand Akkommodasie by Beacon Lodge | LekkeSlaap
+45
+45

Beacon Lodge

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beacon Lodge bied gerieflike verblyf in selfsorgwoonstelle in Summerstrand, Port Elizabeth. Beacon Lodge is naby die strand geleë.

Akkommodasie word in smaakvol versierde enkelwoonstelle, eenslaapkamer- en tweeslaapkamerwoonstelle gebied en elkeen het 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Elke woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale en gemaklike meubels met Afrika-kleurskakerings.

Beacon Lodge is die ideale plek met toegang tot pragtige strande, winkels, restaurante en besienswaardighede. Beacon Lodge is sowat 12 minute van Port Elizabeth Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 4 resensies vir Beacon Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • 10de Laan, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beacon Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 67 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Laan, Summerstrand, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cUM7H0fpq6YBMzbU9kxRmIdfjVomVOvjCtBUjrCKC9fG6dBZH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 10th Avenue Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.988715 25.670996
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za