Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaconsfield Farm

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Let wel, daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Troeteldiere is welkom teen 'n ekstra koste per nag.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Wanneer 'n kamer bespreek word, word geen besprekings vir die kothuis geneem nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beaconsfield-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJmMzZmNzAyLTk0NmEtNGUyMC1iMzM4LWViMGNkOWI0M2U2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Beaconsfield Farm Hofmeyr 5930 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.579443881769 25.53296318531
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem