Gonubie Akkommodasie by Bear's Cottages | LekkeSlaap
+19

Bear's Cottages

8 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16de Laan 93, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bear's Cottages is in Gonubie, in Oos-Londen geleë. Die Gonubie-kuslyn en Gonubie-riviermonding bied verskeie visvangplekke vir vissermanne. Die rivier en swemstrand is ideaal vir gesinne met kinders. Gonubie is veral bekend vir die jaarlikse Surfer's Marathon en die Half Ysterman Kompetisie. Die kuslyn bied uitstekende geleenthede vir visvang gedurende die wintermaande, veral gedurende die sardienloop.

Verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede waarvan eenheid 1 een slaapkamer het en eenheid 2 het twee slaapkamers. Altwee eenhede het slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n sitkamer, kombuis en linne en handdoeke word voorsien en strandhanddoeke kan op versoek gereël word.

Daar is 'n privaat dek wat oor die see uitkyk. Gaste kan die swembad en gasbraai gebruik. Die eenhede word daagliks skoongemaak. Wasgoed en droogskoonmaak kan teen 'n addisionele koste gedoen word. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Dit kothuise is reg langs die gholfbaan. Gaste kan lekker op die privaat dek ontspan met 'n drankie in die hand en 'n uitsig oor die see. Bear’s Cottage is die ideale bestemming vir vakansies of 'n sakereisiger. Ontbyt is ook beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Bear's Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 16de Laan 93, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bear's Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16de Laan 93, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1xpntNls7HNTA3irPOkXGdu64CIawsf1SLRLzNUm53AqueY8yf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 93 16th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.949624319049 28.010748296959
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za