20% af Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Wavecrest Akkommodasie by Beaufort 9 | LekkeSlaap
+26
+26

Beaufort 9

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 500 R1 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 20 , Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beaufort 9 is in ‘n kompleks in Jeffreysbaai. Dié branderplankry-bestemming bied klein dorpie-trekpleisters, skulpstrande en van die beste branderplankry-branders in die land.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 kamers, 2 badkamers, ‘n gastetoilet en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste kamer het ‘n dubbelbed en die tweede kamer het 2 stapelbeddens. Die kamers en badkamers is op die onderste verdieping. Daar is ‘n gastetoilet op die boonste verdieping. Die eerste badkamer het ‘n stort en bad, en die tweede badkamer het ‘n stort, wasmasjien en tuimeldroër.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die sitarea het ‘n hoekbank en ‘n platskerm-TV. DStv-kanale is teen ‘n ekstra koste beskikbaar. Die leefarea lei na ‘n houtdek met ‘n piekniektafel en ‘n uitsig oor die see in die verte.

‘n Skoonmaakdiens kan met die bestuur gereël word. Daar is ook braaigeriewe naby die eenheid se ingang en veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Doendinge in Jeffreysbaai sluit perdry op die strand, die Skulpmuseum, inkopies by die Fountains Mall en die Jeffreysbaai Haai-akwarium in. Gaste kan ook bergfietsry, gholfspeel, riviervaarte aanpak, vierwielmotorfietsry en teen die duine sandplankry.

Slaapplek

’n Bespreking by Beaufort 9 sluit in:

Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mimosastraat 20 , Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
was R1 500
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosastraat 20 , Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnuX81RW86iNGjqZ1Szudsu5aIsdFzDeugcZCqgNdSMRbJ1615d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 20 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.027308383377 24.92829428215
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za