Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beaumont Family Wines

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Beaumont Family Wines Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Beaumont Family Wines
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Georgette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgette V
Gesin met tieners

Rustige plaaslewe. Mal oor die plek.

Fantastiese plek, rustig, stil en mooi. Maak elke sent die moeite werd. WiFi bietjie swak, anders geen ander negatiewe kommentaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi met uitstekende deli en restaurant.

Die tuisgebakte brood wat in ons huis was was ongelooflik lekker. Die Nespressmasjien met pods is 'n wenner. Sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek met 'n baie gasvrye gevoel. Sal defnitief terug gaan.

Baie lekker rustige verblyf met 'n deli op die plaas vir 'n daaglikse koffie of tert na ete. Baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert Hagedoorn N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert Hagedoorn N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Compleet huis, met alle voorzieningen.

Mooi huis, met alles erop en eraan. Wijnproeverij op 20 meter afstand. Heerlijke wijnen en platters stonden op bestelling voor ons klaar. Restaurant op 200 meter kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco C
Gesin met klein kinders

Fantastiese plaaswegbreek.

Wonderlike plaas om op te gaan stap, fietsry of wyn onder die bome of dam te geniet. Die ligging is ook baie naby vir dag trips na Elgin, Hermanus, Hemel en Aarde, Greyton of Kleinmond. Baie vriendelike personeel en die kaggel in die kombuis en leefkamer was die hoogtepunt. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beaumont Family Wines se terugvoer

Baie dankie Jaco, ons is so bly julle het dit geniet en was goed om julle hier te gehad het.
Sien gou weer met jul pragtige babba.
Groete,
Adele

Beaumont Family Wines
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Main-weg, Compagnes Drift Plaas, Botrivier, 7185, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d94c65da84fea683d8b0d0038cb808b8d092ad280e6d66e7773b43af386097abdd6a789c2282b9f88c483475ba8681d75d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 Main Road Compagnes Drift Farm 7185 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.223919399011 19.206650433569
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem