Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beausa Chalets

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Beausa Chalets
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christiaan E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie warm ontvang, baie hulp en privaatheid ontvang. Stil rustig, veilig.

Ja baie, veilige area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money. Had a lovely stay.

Comfortable. Feels like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent I highly recommend.

A hidden gem in Graskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aadilah H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aadilah H
Gesin met klein kinders

Absolutely relaxing.

Lovely hosts and a very clean, safe place to spend a few nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Venessa V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste Laeveld-blyplek.

Een van die skoonste, netjies, vriendelikste en veiligste plekke om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Gevoel soos 'n holte vir my voet. Wonderlike gasvrou. Warm, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier in 5-ster-klas.

Ons het 'n mid-week kuier ingepas in Graskop by hierdie pragtige luukse eenheid by die Ligthelms van Graskop. Hulle het uit hulle pad gegaan om die kuier aangenaam te maak en ons get die kuier met ons twee miniatuur-pinchers daar baie geniet. Die eenheid is baie luuks en smaakvol ingerig. Skoonmaakdiens is puik en ons het baie veilig gevoel. Hulle is goed ingerig met lampe en gas vir die kragskedules waar daar geen krag was nie. 5 Sterre in alle opsigte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela G
Saam met vriende

The lady was very welcoming and caring.

The lady offered to make us a meal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manny C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik.

Tannie Hattie se diens is puik. Sommer self in die reën uitgehardloop, met 'n sambreel, om vir ons oop te maak. Ons was uit vir die dag en het laat teruggekeer na die chalet. Met ons aankoms was die ligte vir ons aangeskakel. Die plekkie is so mooi, ek wou sommer in trek. Ek kon dit nie oor my hart kry, om selfs 'n halwe sterretjie af te trek vir ligging nie, aangesien Tannie Hattie en Oom Johan geen beheer het oor hulle munisipaliteit en die slaggate nie. Na die diens en huislike vriendelikheid wat ons ontvang, kyk ons verby die slaggate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik J
Gesin met klein kinders

Ons huis reis saam.

Dis altyd moeilik om goeie selfsorg verblyf te kry, maar Beausa Chalets het alle verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beausa Chalets se terugvoer

Dankie, Hendrik, so dankbaar julle kon dit geniet. Julle altyd welkom.
Vriendelike groete.
Hettie

Beausa Chalets
Marietjie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Was uitstekend sal weer terug gaan beveel sterk aan

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike blyplek met alles wat die oornagreisiger benodig.

Vandat ons hier opgedaag het tot ons weer vertrek het was dit rustig en stil. Die blyplek was skoon en netjies en het aan al ons behoeftes voorsien. Goeie aansluiting is ook by die eienaars Hettie en Johan gevind. Heerlik gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kowie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese omgewing en die verblyf is goed ingerig.

Woonstel het alles wat jy nodig het. Tuin is pragtig en die eienaars baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome M
Gesin met tieners

Fantastic!

It was a really great stay - thank you very much to our wonderful host - Hettie. Tannie Hettie - we will be back! Sunny says thank you for the plant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging om area te besoek.

Hierdie was op 'n perfekte ligging om die omgewing te kan toer. Sal dit beslis aanbeveel vir enige klein familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and clean chalet.

Chalet very good with everything you would require in it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, gasvry en 'n plek om te gaan rus.

Ek sal Beausa Chalets aanbeveel vir enige persoon wat in Graskop wil gaan bly. Dit is naby alle aktiwiteite en loopafstand vanaf die dorp. Chalets is superskoon en die gasvryheid van eienaars is puik. Niks het ontbreek nie en jy het jou vryheid ten alle tye. Dit is 'n puik plek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette B
Gesin met tieners

Dit was ongelooflik lekker gewees.

Hettie en haar man was die beste gasheer en gasvrou. Baie behulpsaam om vir ons te vertel wat ons alles kan doen rondom Graskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuin van Eden.

Baie vriendelike gasvrou en gasheer. Laat jou onmiddellik op jou gemak voel. Woonstel geleë agter in 'n pragtuin. Ideaal geleë op die platorand in Graskop en naby besienswaardighede. Sal enige tyd aanbeveel en sal graag weer gebruik wil maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon S
Gesin met tieners

Baie aangename gasvrou en gasheer, netjies, skoon, veilig.

Lekker stil, rustige omgewing. Gasheer en gasvrou is baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam. Netjiese, skoon verblyf, lekker privaat. Aandag aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke en sal altyd weer daar gaan bly.

Vyfster gehalte en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Mees vriendelike mense wat ek nog ooit tee gekom het. Pragtige chalets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marielle M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marielle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toe ons daar inry het die eienaars ons so by die huis laat voel.

Dit is 'n mooi en netjiese klein plek en die eienaars gee baie om oor hulle gaste. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en huislik.

Vriendelike eienaars en baie gerieflike chalet en mooi tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maud B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maud B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super accommodatie, lieve en hartelijke onthaal.

Geweldig om watervallen en Blyde Canyon te doen, Pelgrims Rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Gesin met klein kinders

Vreeslike lekker tyd.

Baie oulike plek. Mense is vriendelik. Ons het waarlik ontspan. Sal vir seker weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Felt like a home not a chalet.

What a lovely couple who own the place, helpful, hospitable, open, kind and generous. They spoilt us beyond as it was our honeymoon. We felt like we were in a 5 star guest lodge and to us it was. We have stayed in majestic places all over the globe, but the hospitality of this couple and the cleanliness of the unit was breathtaking.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het soos 'n huis gevoel, nie 'n chalet nie.

Wat 'n oulike paartjie wat die plek besit. So behulpsaam, gasvry, warm en openhartig. Hulle het ons so bederf tydens ons wittebrood. Dit het gevoel asof ons in 'n 5-ster-lodge was. Ons het al in wonderlike plekke die wêreld oor gebly, maar die gasvryheid wat ons hier gekry het, en die netheid van die eenheid, was net ongelooflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Huis weg van die huis.

Ek het besluit om my ma bietjie na die Laeveld toe te vat om weg te kom van die stad af. Ons verblyf by Beasa was ongelooflik lekker en die gasvryheid van die eienaars het haar regtig beïndruk. Dit en die ongelooflike lekker woonstel het 'n blywende indruk op haar gemaak. Ons moes vroeg op die Sondag ry en sy was baie spyt dat sy nie self vir die mense kon totsiens sê nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nickie N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nickie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese, goed onderhoude gastehuis.

Het heerlik by Beausa gebly. Daar is voorsiening gemaak vir alles wat jy dalk nodig sou kry. Pragtige tuin! Dankie Hettie vir die vriendelike ontvangs en die gereelde navraag of alles nog in die haak is. Sal die gastehuis definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrsia L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrsia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en vriendelik. Chalet baie skoon en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Die eenheid is toegerus met enigiets wat ons moontlik nodig sou kry en dit was baie skoon en netjies. Ons is selfs met hout voorsien vir die kaggel en braai wat baie waardeer was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda R
Gesin met tieners

Ongelooflik lekker en eienaars baie gasvry.

Ek sal Beaua Chalets hoogs aanbeveel vir enige toeris wat Graskop en omliggende areas wil besoek. Ons eenheid is baie netjies en mooi gemeubileerd. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal definitief weer gebruik maak van Beausa Chalets. Ons het kennis gemaak met 'n handdruk en gegroet met 'n drukkie soos ou kenisse. Kan nie wag om weer die pragtige wêreld te besoek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Connie G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie G
Besigheidsreis

Dit was die beste gastehuis waarin ek en my man al ooit gebly het!

Dit was die beste gastehuis waarin ek en my man al ooit gebly het! Vanaf die tyd wat Hettie my geskakel het om te hoor of ons "ok" is, tot die tyd wat ons die volgende oggend moes ry, was soos om in die paradys te wees. Die vriendelikheid, die skoon, netjiese blyplek, die warmte van ontvangs! Ons was so spyt dat ons net aand kon oorslaap. Aan Dr. Ligthelm en Hettie, baie baie dankie vir julle vriendelikheid. Jammer ons kon nie langer kuier en lekker gesels nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco J
Gesin met tieners

Gesellig.

Ons wou na die wildtuin gaan vir 'n dag en dan vir 'n dag na die watervalle en goed gaan kyk, Beausa se ligging was ideaal vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie P
Gesin met klein kinders

Die verblyf was heerlik.

Ons was baie verras om te sien hoe mooi skoon en netjies die plekkie was. Lettie het oor haar voete geval om ons te help met melk en koffie. Die kinders het die tuin en veral die Jack Russel, Rosie, baie geniet en gespeel of daar geen einde is nie. Die tuin was baie pragtig en het ons baie idees gegee om ons tuin te verander. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n baie ontspanne kuier.

Die huis was baie skoon en netjies. Alles wat 'n mens nodig het is daar. Die stoep wat uitkyk oor 'n pragtige tuin was heerlik en rustig om op te sit. Lekker naby die dorp. Genoeg inligting oor die omgewing. Hettie was baie vriendelik en gasvry. Ons het lekker oor die mooi tuin gesels en ons sal seker weer daar kuier as ons in die area gaan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riatha S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riatha S
Gesin met tieners

Uitstekend.

Sal dit definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno S
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie netjies en goeie waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niel V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niel V
Gesin met klein kinders

Nice and clean stay over.

Very nice and clean cottage to stay over. Although there wasn't warm water, I'll still recommend it to family and friends. The firewood and fireplace was very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent service and hospitality.

Customer service excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobie J - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, skoon en netjies ... die eienaars hou die plek in 'n puik toestand en is baie gasvry.

Die omgewing rondom Graskop en Sabie gaan ten gronde. Wat word van ons eens pragtige Laeveld?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis waarde vir geld en kan dit aanbeveel.

'n Plek om net weer mens te word en die Vader se hand weer raak te sien in alles om jou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G
Gesin met tieners

What a pleasure to stay

Thank you - I will stay again and recommend you to other.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas D - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

A great chalet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Haranath G - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Haranath G
Saam met vriende

It was a pleasant stay

Good place for a family stay. The cleaniness and maintenance of the place really impressed us!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janak M - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janak M
Gesin met klein kinders

Good experience

My wife and I absolutely loved the hospitality given to us by Hettie. She was always friendly and more than willing to help. The accommodation was also impressive, and I give it 2 thumbs up!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin G - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Very good accommodation, clean, and friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michaela G - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela G
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place and the people are very nice and friendly

We enjoyed very much our stay at the Beausa Chalet.The people are very,very friendly and helpful with everything.We traveled with our little dog, he was very happy there and with the owner especial! We would happy recommend the place. Michaela& Sandu

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene M - Nov 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene M
Enkelreisiger

Excellent accommodation close to town

Highly recommended, excellent value for money, clean and modern with beautiful garden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette J - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful chalet with all you need ...

Wonderful value for money ... centrally situated for all the attractions within the 100km area. It's fully furnished, and all you need to bring is your own food and clothes. Many thanks again to the owner for her wonderful hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Jan 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was die beste vakansie nog gewees.......

Dit was baie lekker, en die mense is baie nice, het gevoel of n mens by die huis is, so tuis het almal n mens laat voel. dit was regtig baie lekker en die vakansie/honeymoon was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura B - Aug 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laura B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good experience

Good experience

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Presidentstraat 71, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6693c45aaa78c63fa3c5a6b0af04bd3ffd519d86c8f6906c7756af422d9cf8dfba4708c3ffed1e3ed230f0e235077123c32e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 71 President Street Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.932823 30.844245