Kidd's Beach Akkommodasie by Beautiful Kidd's Beach Accommodation | LekkeSlaap
+10
+10

Beautiful Kidd's Beach Accommodation

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Strelitziastraat 30, Kiddsstrand, Oos-Londen , 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Beautiful Kidd's Beach Accommodation is op die eienaar se perseel geleë en bied ’n rivier- en see-uitsig. Daar is ’n paadjie langs die rivier wat jou na die see lei wat 500 m van die verblyf af is.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het ’n dubbelbed, en suite-badkamer en kombuisgeriewe. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die kamer beskik oor ’n yskassie, broodrooster, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.

Kidd's Beach bied verskeie doendinge, soos roei op die Mcantsirivier en gaste kan langs die strand stap, voetslaan, branderplankry, visvang, restaurante, kroeë, rolbal speel en fietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Beautiful Kidd's Beach Accommodation
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Strelitziastraat 30, Kiddsstrand, Oos-Londen , 5264, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beautiful Kidd's Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Strelitziastraat 30, Kiddsstrand, Oos-Londen , 5264, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxJrm8QA45K7Uawb5JVs6u0uNO6Ocj5jEX0tX7VJ2ziUuqkPHt4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 30 Strelitzia Street Kidds Beach 5264 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.14897 27.69709
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za