Beckett Street Arcadia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Beckett Street Arcadia bied 'n kamer in die voorstad Arcadia in Pretoria op die derde verdieping van 'n woonstelgebou.

Dié gastekamer is in die eienaar se woonstel en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort, asook 'n kombuis wat met die eienaar gedeel word. Die gemeenskaplike kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eenheid het ook 'n wasmasjien.

Die woonstel lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die kompleks se gemeenskaplike tuin. Gaste het ook toegang tot die swembad en braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Beckett Street Arcadia sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beckett Street Arcadia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R200 per nag (plek vir 1)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za