Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.7/5
Lune P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lune P

10/10.

Pleasant stay, clean place to stay. Old and historic house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mugelane V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Mugelane V
Gesin met klein kinders

Ongelukkig.

Om alles op te som, is ek baie ongelukkig oor die feit dat ons letterlik Vrydag uitgesit is deur Dianne met die verskoning dat my twee kinders (1 & 3 jaar) nie deel van die bespreking was nie en die toilet wat ons gerapporteer het wat oor geloop het. Ek onthou dat ek met my navraag genoem het van my 2 kinders. Ons was wel die Saterdag se geld uitbetaal. Ek voel grootliks tenagekom. Wat as ons nie mense in Worcester geken het nie dan was ons haweloos gelaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tabitha B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabitha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely apartment with the best customer service!

We had a wonderful stay at Becketts Bliss. Communication and response to our requests from the moment we asked for information were quick, helpful and accommodating. And when we arrived we found we had been upgraded at no additional cost to a bigger more private apartment as we were going to an event and would be in late. We were even given late check out at no extra cost. The hostess was so helpful and friendly, and the rooms were well appointed and very pretty. We had a wonderful stay. We will be back if we ever need accommodation in the area again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasvrou was amazing.

Baie tegemoetkomend en baie behulpsaam. Dit was lekker om middedorp, loopafstand vir baie plekke. Al wat sleg was is dat die derde persoon in die een seun se kamer moes slaap met sy fotos oral in die kamer en al sy besittings en dit was nie lekker nie. Mens voel nie jy wil dan nie uitpak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Berna-lee O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna-lee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie goeie diens, sal enige iemand aanraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker lekker lekker.

Sal graag net 'n queen-size bed in kamer wou hê in plaas van 'n double bed. In badkamer sal ek ook graag by stort die afskorting iets meer stabiel in sit, want jy moet heeltyd op jou hoede wees daarvoor veral as jy soos ons bietjie in die groter kant is. Maar anders was ons happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 754
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 754
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 754
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf61a708a3f30d8c565ca8b7f7ff361a432989c18919fadb77c17ee7432cdf463e356301e6a45fac205b028730971f5619ad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 754 per nag, vir 3 mense 6 5 1 5 28 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.639534156581 19.449136542328