LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment | LekkeSlaap
+38

Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Becketts Bliss - 3 Sleeper Apartment
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Tabitha B - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabitha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely apartment with the best customer service!

We had a wonderful stay at Becketts Bliss. Communication and response to our requests from the moment we asked for information were quick, helpful and accommodating. And when we arrived we found we had been upgraded at no additional cost to a bigger more private apartment as we were going to an event and would be in late. We were even given late check out at no extra cost. The hostess was so helpful and friendly, and the rooms were well appointed and very pretty. We had a wonderful stay. We will be back if we ever need accommodation in the area again!

Amanda V - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasvrou was amazing.

Baie tegemoetkomend en baie behulpsaam. Dit was lekker om middedorp, loopafstand vir baie plekke. Al wat sleg was is dat die derde persoon in die een seun se kamer moes slaap met sy fotos oral in die kamer en al sy besittings en dit was nie lekker nie. Mens voel nie jy wil dan nie uitpak nie.

Berna-lee O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berna-lee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie goeie diens, sal enige iemand aanraai.

Wilma K - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker lekker lekker.

Sal graag net 'n queen-size bed in kamer wou hê in plaas van 'n double bed. In badkamer sal ek ook graag by stort die afskorting iets meer stabiel in sit, want jy moet heeltyd op jou hoede wees daarvoor veral as jy soos ons bietjie in die groter kant is. Maar anders was ons happy.

Vanaf
R1 486
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 486
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 486
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 28, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf61a708a3f30d8c565ca8b7f7ff361a432989c18919fadb77c17ee7432cdf463e356301e6a45fac205b028730971f5619ad1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 486  per nag, vir 3 mense 4 5 1 5 28 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.639534156581 19.449136542328
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem