LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bed and Breakfast on Melrose | LekkeSlaap
+49

Bed and Breakfast on Melrose

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Campbell-straat 13, Waverley, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bed and Breakfast on Melrose is 'n gastehuis in 'n stil woonbuurt in Johannesburg. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe.

Verblyf word aangebied in 6 slaapkamers wat smaakvol versier is. Die kamers is ingerig met of 'n ekstra langs koningingrootte-bed of 2 dubbelbeddens, en daar is 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamers sluit in: gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met plaaslike en DStv-kanale.

'n Heerlike, tuisgemaakte ontbyt word in die eetkamer of op die terras bedien. Die gastehuis het ook 'n swembad om in af te koel, 'n Jacuzzi en 'n rustige tuin waar jy kan ontspan. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Ons is naby winkels, restaurante, sake-geriewe, casino's, 'n gholfbaan en vele ander doendinge en besienswaardighede.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Campbell-straat 13, Waverley, Johannesburg, 2195, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Campbell-straat 13, Waverley, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyN2Q5ZTEzLTk2ODItNDY2Zi05NTQ3LTFlZTZjZjRkMjg1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (vir 2 persone) 13 Campbell Street Waverley 2195 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 11:00 -26.137961 28.083065
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!