Bedford Luxury Apartments
Selfsorg
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Op die hoek van Van der Linde en Smith, Bedfordview, 200, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bedford Luxury Apartments bied puik selfsorgverblyf vir lang- en korttermynverblyf in Bedfordview-Oos. Dit is geskik vir plaaslike en internasionale gaste. Dié pragtige gebou bied mooi uitsigte en is sowat 20 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Elke woonstel is ten volle gemeubileer en beskik oor 'n selfsorgkombuis. Al die woonstelle het ook WiFi en DStv.
Die kompleks het 'n koffiekroeg, haar- en skoonheidsalon, concierge-diens, en 'n plek waar jy jou geldeenheid kan wissel. Gaste is ook welkom om 'n draai te maak by die restaurante en kroeg op die perseel.
Die omgewing bied heelwat vermaak vir verskillende smake. En die privaat hospitaal is minder as 2 km van Bedford Luxury Apartments af.
Kenmerke
Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Op die hoek van Van der Linde en Smith, Bedfordview, 200, Gauteng
Sien meer verblyf in Bedfordview Germiston Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Op die hoek van Van der Linde en Smith, Bedfordview, 200, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom