Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedrock Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 21 resensies vir Bedrock Guesthouse
Netheid
2.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
2.6/5
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bryden T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Bryden T
Saam met eggenoot / lewensmaat

I was disapointed.

The facilities were not what I would expect from a guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabo R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Thabo R
Saam met vriende

Not impressed.

The place is not well looked after. It's better for sleep and go, not for relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Gesin met tieners

Goeie waarde vir die geld.

Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem J
Saam met vriende

Van die persone in die groep kon nie slaap die nag nie.

Eenheid 7 se badkamer was vuil, koffiebekers ou ringe binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bedrock Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou jou terigvoer. So jammer dat van julle nie kon slaap nie. Sal in die vervolg die badkamer se vensters toe hou dat geen blare dalk kan inwaai nie. Ek het die koffie bekers vervang met nuwes.

Bedrock Guesthouse
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize G - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marelize G
Gesin met klein kinders

Lekker geslaap.

Dis 'n stil gebied. So ons het lekker geslaap maar. Die foto's op die webtuiste is nie wat jy daar sien nie. Update asb. die foto's. Die badkamerdeur kon nie toemaak nie en alhoewel dit self catering is, is daar nie 'n wasbak om skottelgoed in te was nie, als word in die badkamer se wasbak gedoen. Die stortkop spuit ook in alle rigtings. Die dubbelbedmatras raas ook baie en met klein kinders was dit 'n missie on sag te wees. Maar dis veilig en onderdakparkering met 'n toesluithek. En die eienaar is vriendelik. So as dit net bietjie ge-update of upgrade word, sal ons dit aanbeveel. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bedrock Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Marelize,

Dankie vir die terugvoer.

Ons sal aandag geen aan die volgende:

- Afstof en protrette regskuif
- Stortkop vervang
- Foto's opdateer

Ons het 'n volledige buite kombuis en wasbak net om die draai van julle af wat beskikbaar is en was. Julle het daagliks daar verby geloop toe julle dle kamer se vullisdrom in die groot vullisdrom gaan leegmaak het.

Groete
Willie

Bedrock Guesthouse
Janri D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Janri D
Saam met vriende

Onvoldoende en nie skoon nie!

Beslis nie op standaard van waaraan ek gewoond is nie. Selfs bekostigbare verblyf is gewoonlik netjies en skoon. Ons het 2 kamers bespreek, een se gordyne kon nie behoorlik toe trek nie, maak nie saak hoe jy dit trek nie, lakens het mufvlekke op gehad. Ek verstaan dat koffie ens. in houertjie uitgegooi word, maar dan moet dit skoon en netjies gehou word. Daar was 'n dooie spinnekop karkas teen die muur. Al die prente teen die mure het skeef gehang, skep 'n algehele slegte beeld en ek het foto's van dit alles geneem. Kan nie net doodgepraat word nie. Blinders in tweede kamer was plek-plek stukkend en baie vol stof. Beslis nie aanbeveel nie en teleurgesteld dat dit adverteer word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zander B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zander B

Lekker rustige oornag-akkomodasie.

Vriendelike mense, lekker rustig, skoon en netjiese oornag-akkommodasie naby die hoofweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bedrock Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoer.

Bedrock Guesthouse
Liana F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liana F
Gesin met klein kinders

Dit was netjies en rustig. Die eienaar het baie laat opgebly om vir ons te wag.

Die plek is skoon netjies en rustig. Groot kamer en groot badkamer. Die eienaar het laat wakker gebly om vir ons te wag en was baie hoflik. Die dubbelbed was effe ongemaklik maar verder was alles puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zulandi W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Zulandi W
Saam met vriende

Nie op standaard nie.

Met aankoms was die nodige papierwerk nie reg nie. Het gewys ek skuld geld wat alreeds maande terug betaal was. Die een kamer het nie eers sy eie badkamer gehad nie en ons moes toe die gemeenskaplike badkamer van die eienaars gebruik. Was eerlikwaar nie 'n aangename oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Lizelle L
Gesin met tieners

Koud, geen DStv en vuil.

Daar is glad nie wat die website sê daar is nie. Dit was vuil en deurmekaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bedrock Guesthouse se terugvoer

Die kamer is die oggend voordat Lizelle-hulle gekom het, skoongemaak en ek het persoonlik gaan kyk dat alles reg is. As die kamer vuil en deurmekaar was volgens haar, is dit omdat hulle dit moontlik self vuil en deurmekaar gemaak het.

Die gas noem ook dat daar die DStv was nie, wat vreemd is want al die kamers het die hotel-pakket DStv en as jy nie van die stasie hou waarop die TV is nie, kan ons dit op versoek stel op die stasie wat jy wil hê. Sy het ongelukkig nie met ons oor die DStv kom praat nie.

Die geisers word 17h00 elke middag aangeskakel, dus as sy 18h00 wou stort, sou die water heerlik warm wees.

Bedrock Guesthouse
Neil G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neil G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Gasvryheid was wonderlik, kamer was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bedrock Guesthouse se terugvoer

Dankie, Julle is welkom.

Bedrock Guesthouse
Hettie M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie M

Lekker rustige atmosfeer.

Baie lekker gebly, oom Willie en sy vrou is baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Het soos 'n klip geslaap na 'n lang dag in Bloemfontein. Sal weer gaan kuier. Baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bedrock Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Julle is welkom.

Bedrock Guesthouse
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelien B
Saam met vriende

Voldoende.

Die ontvangs was nie baie verwelkomend nie. Geen foute met verblyf nie, dit was gemaklik. Ons moes 'n groter kamer neem, want die ander kamers was vol bespreek. Maar tydens ons verblyf daar, tot ons kennis, was daar nie ander gaste nie ... dit het vreemd voorgekom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Sandra B
Gesin met klein kinders

Hartseer ervaring.

Baie gawe mense, maar die plek was nie skoon nie en nie waarde vir geld nie. Kamers is nie goed afgewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bedrock Guesthouse se terugvoer

Hi Sandra,
Die kamer front straat toe en is ideal vir gaste wat naby hulle voertuie wil bly. Die uitleg van die kamer is sodanig dat dit `n ouerpaar en `n kind kan huisves met `n dubbelbed en `n enkelbed. Die badkamer grens aan die slaapkamer en bestaan uit `n stort, wasbak en toilet. Wat privaat is en met `n stewige deur toegemaak kan word.

Netheid : Alle kamers word nadat die gaste huistoe is vanaf die grond tot die plafon gewas. Die bedlinne word alles gewas, gestryk en weer op die beddens gesit. Die handdoeke word in Stasoft gewas dat dit nie hard is nie en lekker kan ruik.


Ligging : Bedrock is geleë in die noordelike voorstad, Bayswater. Dit is `n stil omgewing waar mens nog die voëltjies in die oggend kan hoor as jy wakker word. Dit is baie veilig en mens kan saans in die strate loop sonder om lasting geval word.


Sekuriteit : Ons het in die 15 jaar wat ons die gastehuis het, geen inbrake gehad of enige stoornis van onwelkome mense uit die strate nie. Alle kamers het diefwering op die vensters en `n sekuriteitshek voor die deur. Beide die sekuriteitshek en die kamer deur word saans gesluit. Die erf is omhein met sekuriteitsheining wat skerp is om te verhoed dat iemand kan inbreek.

Groete

Bedrock Guesthouse
Willem P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer geskik vir "backpackers".

Baie klein vir gesin van 4. As gevolg van die "dry wall" mure is, is dit nie klankdig nie en is daar geen privaatheid. Die geriewe is meer geskik vir rugsakreisigers of iemand wat net 'n kamer soek. En prysgewys is dit ongeveer R350 per aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Nicolette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir die prys het ons beter verwag.

Willie was vriendelik en hulpvaardig. Tjokkie, die bruin labbie, was dierbaar. Afwerking van kamers benodig aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa O
Gesin met tieners

Skoon netjies veilige oornag verblyf

Skoon netjies veilig verblyf

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Normandielaan 93, Bayswater, Bloemfontein, 9305, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA483f05ca91faf2778839d4a305fe361c39d37947b2abb60f4e3c71684808a0797b4346dd21be87b3b8de36d8497ba6c26715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 93 Normandie Avenue Bayswater 9305 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.07972123498 26.236526370049