Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bedrock Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Normandielaan 93, Bayswater, Bloemfontein, 9305, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bedrock Guesthouse is in Bayswater, naby die noordelike N1-ingang van Bloemfontein. Dit is naby die noordelike voorstede, winkelsentrums, wegneemetes, restaurante, mediese fasiliteite en skole. Dit is ook in 'n stil en rustige tuin wat met 'n ryk voëllewe spog.

Verblyf is geskik vir gesinne en sakereisigers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n TV met DStv. WiFi en batteryligte is gedurende beurtkrag beskikbaar. Daar is ook 'n verwarmer of 'n waaier en 'n privaat ingang en deur wat na die tuin lei. Daar is ook 'n kombuisie met 'n yskassie, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

'n Volle Engelse ontbyt is teen 'n ekstra fooi en op versoek beskikbaar. Dit sal in die ontbytarea bedien word. Gaste kan ook wegneemetes laat aflewer.

Ander geriewe sluit wasgoedgeriewe in die week, veilige parkeerplek op die perseel, braaigeriewe aan die noordelike en suidelike kant van die kuis, draagbare braai, tuin met sitplek, 'n plonspoel en 'n tuinhuisiekombuis waar gaste kan kook in.

Rook is in die gebou verbode, maar daar is aangewese rook-areas buite.

Die instansie word bestuur deur die eienaar en word goed onderhou. Toere en ander belewenisse in en rondom Bloemfontein word ook aangebied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 21 resensies vir Bedrock Guesthouse
Netheid
2.7/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
2.6/5

Ligging

  • Normandielaan 93, Bayswater, Bloemfontein, 9305, Vrystaat
  • Gaste dink Bedrock Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Normandielaan 93, Bayswater, Bloemfontein, 9305, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA483f05ca91faf2778839d4a305fe361c39d37947b2abb60f4e3c71684808a0797b4346dd21be87b3b8de36d8497ba6c26715?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 21 5 1 4 93 Normandie Avenue Bayswater 9305 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -29.07972123498 26.236526370049