Bethulie Akkommodasie by Bee My Guest | LekkeSlaap
+43
+43

Bee My Guest

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collin-straat 13, Bethulie , 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bee My Guest bied kothuise wat op 'n B&B- of selfsorgbasis bespreek kan word en is in Bethulie geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op pad na verskeie bestemmings.

Verblyf by Bee My Guest bestaan uit 2 kothuise wat volledig gemeubileer is. Die eenhede bied slaapplek vir 2 tot 6 gaste en het 1 slaaparea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kothuis het 'n kombuisie wat goed toegerus is met basiese toebehore. Kothuis 1 en 2 het 'n Weber-braai en kothuis 3 het privaat braaigeriewe.

Ontbyt word binne die kothuise bedien of in die tuin (die tuin is deel van die hoofhuis en is dus beskikbaar aan gaste). Aandete kan ook gereël word. Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar.

Bee My Guest het die ideale ligging naby 'n paar winkels en restaurante in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir Bee My Guest
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Collin-straat 13, Bethulie , 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Bee My Guest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collin-straat 13, Bethulie , 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuKqu3wiDoHqm69fqs3s0mWzXBK1Pj9ytuy3wG0uMyMXbuQqpDT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 13 Collin Street Bethulie 9992 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.49496 25.9715
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za