Beechwood Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Centre en Moses Mabida Stadion.

Die verblyf bestaan uit 5 kamers met slaapplek vir 12 gaste. Al die kamers het DStv, lugversorging, en suite-badkamers en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het veilige binnenshuise parkeerplek, 'n swembad, WiFi in sekere kamers en 'n braai-area. 'n Daaglikse skoonmaakdiens word voorsien.

Beechwood Guesthouse is sowat 3,5 km vanaf die middestad en 5 km vanaf Durban se strandfront geleë. Die IKK is slegs 4 km van ver en dis net 15 km tot by Durban se internasionale lughawe. Ons is ook gerieflik op die busroete na die middestad geleë.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Beechwood Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R610 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za