LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beechwood Guesthouse | LekkeSlaap
+37

Beechwood Guesthouse

Gastehuis
Yellowwood Suite
Vanaf
Vanaf R794
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Selfsorg-eenheid met 'n stel trappe na die eenheid. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, lugversorging, en 'n muurgemonteerde TV met sekere DStv-kanale. 'n Slaapbank is beskikbaar wat opvou in die kas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kinders 0 - 5 jaar betaal R150. Kinders 6 - 12 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oakwood Suite
Vanaf
Vanaf R794
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

'n Kamer wat via 'n stel houttrappe bereik word. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n yskassie in 'n klein kassie, 'n mikrogolfoond, lugversorging, en 'n muurgemonteerde TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kinders 0 - 5 jaar betaal R150. Kinders 6 - 12 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Milkwood Suite
Vanaf
Vanaf R794
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

'n Selfsorg-eenheid met 'n stel trappe na die eenheid. Daar is 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie, lugversorging, en 'n muurgemonteerde TV met sekere DStv-kanale. 'n Slaapbank, wat oopvou as 2 enkelmatrasse, staan voor die beddens. Die eenheid is oopplan.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kinders 0 - 5 jaar betaal R150. Kinders 6 - 12 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Palm Kothuis
Vanaf
Vanaf R794
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié aparte grondvloer-eenheid is by die swembad. Dit het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en daar is lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. 'n Slaapbank is beskikbaar op versoek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs kamer.

Huisreëls

Kinders 0 - 5 jaar betaal R150. Kinders 6 - 12 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R794
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shuterweg 11, Glenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAS59U0xCffFU2bDpvqCA0qQ7C9dDHTPBfMZk3gL09nlOCdekxJL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R794  per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 11 Shuter Road Glenwood 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -29.860362176469 30.998252503966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!