LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beechwood House and Cottage | LekkeSlaap
+43

Beechwood House and Cottage

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Beechwood House and Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christo L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo L
Saam met vriende

Baie netjies en waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon. Sal aanbeveel vir almal. Jackie en haar span is uitstekend.

Beechwood House and Cottage's terugvoer

Thank you very much for your review.

Beechwood House and Cottage
Jackie H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie H
Saam met vriende

Kamers netjies, die mense baie gasvry en die ligging is goed indien jy dit vir besigheidsredes gebruik.

Buiten die feit dat dit 'n netjiese plekkie is en die mense baie gasvry was, moet ek regtig erken dat ek meer verwag het soos 'n beter parkeerarea en bietjie groter badkamergeriewe met 'n bad. En ek sal dit eerder vir besigheidsredes aanbeveel.

Vanaf R794
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R794
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R794
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shuterstraat 23, Bulwer, Berea, 4083, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedb1340ef2f1fe0dd511a3026b4102bb137e29562ad5784af9c5970bb0aa0ef286622810df490630f74f63aab81814ae7cb3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R794  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 23 Shuter Road Bulwer 4083 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.860456 30.997996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!