Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beetleloop Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Beetleloop Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jacques M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gemaklik en veilig.

Ons was baie van die perseel af en het eintlik net gebruik om te slaap. Toegang tot die perseel was altyd maklik gemaak met ons eie "remote" vir die hek. Die eienaars was altyd baie vriendelik en hulpvaardig. Die ligging van die gastehuis is absoluut pragtig en sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beetleloop Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Hoop om jou weer binnekort by Beetleloop te verwelkom.

Vriendelike groete,

Piet & Rina

Beetleloop Guest House
Danielle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Sal beslis weer na daardie plek gaan. Great pet-friendly plek, wens daar is meer sulke plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beetleloop Guest House se terugvoer

Baie dankie Danielle. Hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete. Rina

Beetleloop Guest House
Kayleigh R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kayleigh R
Saam met vriende

Beautiful, friendly owners, clean, easy, comfortable.

I would recommend this place any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beetleloop Guest House se terugvoer

Thank you for your time and effort in reviewing us. Hope to welcome you back in the New Year.

Kind regards,

Beetleloop Team

Beetleloop Guest House
Henri Van Rooyen V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri Van Rooyen V
Enkelreisiger

Hoogs aan te beveel. Sal weer daar gaan bly.

Jy kan gehalte herken as jy dit sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beetleloop Guest House se terugvoer

Hendrik, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer die tyd en moeite om terugvoer te verskaf en hoop om jou spoedig weer by Beetleloop te verwelkom.
Beetleloop span

Beetleloop Guest House
Anelia L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring.

As jy waarde vir jou geld soek is Beetleloop Gaste huis defnitief die plek om te bly. Die ontbyt was heerlik en sommer gesellig ook. Die kamers is ruim met alles wat jy benodig. Dis baie maklik om te kry en baie veilig. Ons kamer het die mooiste uitsig gehad. Alles was skoon en netjies gewees. Ons was verwelkom soos eregaste. Hierdie is regtig 'n ongelooflike plek met ongelooflike 2 mensies wat ons met ope harte ontvang het. Ek sal hierdie plek aanbeveel vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beetleloop Guest House se terugvoer

Hallo Anelia, baie dankie vir die puik terugvoering. Ons waardeer julle en dis terugvoerings soos julle sin wat maak dat ons doen wat ons doen. Hoop om julle weer binnekort weer by Beetleloop te verwelkom.

Vriendelike groete

Piet en Rina

Beetleloop Guest House
Divan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Was 'n aangename ondervinding, als was in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beetleloop Guest House se terugvoer

Hallo Divan, baie dankie vir julle positiewe terugvoering, waardeer opreg! Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Rina

Beetleloop Guest House
Amanda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Wonderlike rustige plekkie in die Laeveld.

Die uitsig is pragtig. Die eienaars is wonderlike mense. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beetleloop Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit opreg! Veilige reis en hoop om julle in die toekoms weer by Beetleloop te verwelkom.
Vriendelike groete,
Piet & Rina

Beetleloop Guest House
Meisie S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie S

Dit was bo my verwagtinge gewees!

Sal die gastehuis enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelof S
Besigheidsreis

Baie lekker!

Die badkamer is baie klein (Groen Kamer) en daar is net 'n handstort beskibaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beetle Walk 25, Afrit 21, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f0913bf440cececb67579a7e4b55cf05a7d0a1771603e3c6361b70c51dcfa525c22692b6bb69c0db61dce7389a7d2015bc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 25 Beetle Walk Ext21 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.499437688281 30.99046317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem