Montrose Akkommodasie by Beit Lechem Bed and Breakfast | LekkeSlaap
+12

Beit Lechem Bed and Breakfast

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ireland-weg 9, Oak Park, Pietermartizburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van Pietermaritzburg, binne 'n prentjiemooi, boomryke area is Beit Lechem Bed and Breakfast geleë. Ons bied verblyf in 5 kamers met slaapplek vir 9 gaste en is binne 'n kilometer vanaf die bergfiets-renbaan by The Cascades.

Ons bied 4 dubbelkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n enkelkamer met 'n kombuisie.

Vir jou gemoedsrus is daar veilige parkeerplek net 24 uur-sekuriteitstoegang en ons bied ook gratis WiFi.

Slegs 10 km vanaf die begin van die beeldskone Midlands Meander, is Beit Leichem ideaal geleë vir alle sportgeleenthede, na aan die kolleges, plaaslike musiekvertonings, skole en hospitale, sowel as die hooggeregshof en die plaaslike regeringskantore. Die Drakensberge en die Indiese Oseaan is albei slegs sowat 'n uur van ons af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 5 resensies vir Beit Lechem Bed and Breakfast
Netheid
4.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Ireland-weg 9, Oak Park, Pietermartizburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Beit Lechem Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ireland-weg 9, Oak Park, Pietermartizburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmMDA1YWFmLWMzZGMtNGIzMi1iODQzLTNjYTZmZGE1ODg2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 9 Ireland Road Oak Park 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -29.56431 30.33883
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za