Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beletage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Beletage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Desire V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire V
Gesin met klein kinders

Fantasties pragtig gemaklik.

Baie mooi blyplek. Goed geleë. Naby als. Lekker beddens en altyd warm water. Lekker spasie. Ons as familie het al 3 eenhede gehuur en al 3 eenhede was pragtig en alles was daar wat ons nodig gehad het. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ambrosia F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ambrosia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig.

Baie lekker. Beste diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronald V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike naweekwegbreek !

Die plekkie was skoon, netjies en baie mooi. Die gasvrou was baie tegemoetkomend en ons sal verseker teruggaan en aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweek vir huweliksherdenking.

Baie gerieflik en goed geleë. Alles was baie keurig en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Godfrey G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Godfrey G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gudi was amazing - extra candles for a dinner party. A complimentary couscous salad made by Gudi - delicious.

A very relaxed stay, Gudi and John are the perfect hosts. We will be back. Not on the lagoon but within walking distance, and who doesn't want to walk the island?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sydney C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sydney C
Saam met vriende

Very disappointed in the quality of the accommodation.

We booked Belatage specifically to have accommodation in an upmarket part of Knysna, and paid for it in full (not just a deposit, as we were called "one"nighters"!) some 4 months ago. On arrival we were assured that all lights, TV and plugs would be available during loadshedding, but after 1 hour of this luxury there was no lights, no TV, no WiFi, etc. The towels in both bathrooms are old and hard and can be used for sandpaper. The bathroom in the ground floor apartment smelt of sewage. No soap or shampoo in showers, and if there is no power there is no hot water, almost immediately. It was obvious to us that the price we paid was based on location, nothing else. This accommodation seriously needs an upgrade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Beletage se terugvoer

Hi Sydney, Thank you for your review.
The battery system works best when only a light or 2 is on and the Wi-fi. When it is overloaded, it will unfortunately only last an hour. Our towels are all sun-dried and we do not use softeners as we try to limit our negative impact on the environment.

Beletage
Melandie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik en netjies.

Dit was ons tweede besoek aan Beletage. Leisure Island is pragtig en baie rustig. Beletage is baie netjies en eienaar is besonders gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat eenheid met uitsig na straat, Parkering was in die straat, maar eiland word beheer deur sekuriteitspersoneel.

Alle geriewe in kamer - kompakte kombuis in 'n oopvoukas. Uitleg is vir die reisiger. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margreta J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margreta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful peaceful place with all you need to cater for yourself, very welcoming hosts!

We arrived very tired in need of a break from work and recovery from illness. We had a great night's sleep in a comfortable bed. The bicycles make it possible to explore the island in a relaxed way. We also went swimming on an incoming tide, towels were provided. We very much enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik ingerig, lieflike omgewing.

Ons verblyf by Beletage was presies wat ons in gedagte gehad het. Gemaklik ingerig en 'n lekker vertrekpunt vir daguitstappies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie Z - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend in alle opsigte.

Gerieflik ingerig met alle toebehore van kwaliteit (alles werk!), baie rustige omgewing, baie goeie diens van vriendelike en behulpsame gasvrou, lekker om 12h00 te kon uitboek, sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0vRFTpN6OuwyHIGjWT6fHWY99lmsBy0FlddqkIQhj2aXOs9890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 Church Square Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.068251 23.063318
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem