Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beletage

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Beletage bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 ateljee-woonstelle en 'n kothuis in die pragtige Leisure Isle op Knysna se strandmeer. Die eiendom het 'n uitsig oor 'n rustige park in 'n pragtige deel van die eiland.

Elke woonstel het 'n patio of 'n balkon en braaigeriewe is beskikbaar. Elke woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n badkamer met 'n stort, 'n leefarea, eetarea en 'n volledige kombuis. Elke woonstel het ook katoenlinne en moderne meubels en afwerkings.

Die kothuis het een slaapkamer en 'n slaapbank in die sitarea. Daar is 'n volledige kombuis met 'n skottelgoedwasser, lugversorging en 'n privaat area onder 'n antieke avokadoboom. Die kothuis is ideaal vir 'n gesin en is ook troeteldiervriendelik met 'n volledig omheinde area.

Die eiendom bied toegang tot 2 swemstrande en die eiland se restaurante. Besienswaardighede sluit Knysnakoppe, Featherbed Natuurreservaat en die Kynsna Waterfront in. Daar is ook 'n aantal gholfbane in die omliggende area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Beletage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beletage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Church Square 10, Leisure Isle, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0vRFTpN6OuwyHIGjWT6fHWY99lmsBy0FlddqkIQhj2aXOs9890?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 10 Church Square Leisure Isle 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.068251 23.063318