LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bell Park B&B and Self-catering | LekkeSlaap
+51

Bell Park B&B and Self-catering

11 resensies
Gastehuis
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 Champagne Valley, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bell Park B&B and Self-catering is in Champagne Valley in die Sentrale Drakensberge geleë, en bied B&B- of selfsorgverblyf op ’n klein, veilige plaas met ’n groot tuin wat oor die Bell Park-dam uitkyk. Alhoewel die plaas bedrywig is, is dit steeds rustig en bied dit die ideale wegbreek.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede en 2 B&B-kamers op die hoofopstal gebied. Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 en is volledig toegerus. Dit is op die perseel geleë en beskik oor sekere DStv-kanale. Die kothuis het ’n oopplan-kombuis-, -eetarea en -leefarea en het ’n privaat ingang en veranda. Die woonstelletjie grens aan die hoofopstal, en beskik oor lugversorging en sekere DStv-kanale. Daar is ’n kombuis, sitarea en eetarea.

In die hoofopstal is daar 2 B&B-kamers, 1 met ’n en suite-badkamer en ’n koninggrootte-bed, en ’n 2-enkelbedkamer met toegang tot ’n badkamer langsaan wat ’n stort het. Elke kamer beskik oor sekere DStv-kanale, en ontbyt word in die sonkamer bedien wat ’n dam-uitsig het. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Champagne Valley bied verskeie restaurante, kroeë en koffiewinkels, kwintwinkels, spa-behandelinge, voetslaanpaaie, perdry, gholf, visvang, ’n avontuursentrum, ’n boomtoptoer, mini-gholf, vierwielmotorfietsritte, helikopter-ritte, bootritte, swem, Falcon Ridge Bird of Prey-sentrum, en Drankensberg Seunskoor. Die dorp Winterton is sowat 28 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Bell Park B&B and Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • R600 Champagne Valley, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bell Park B&B and Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 Champagne Valley, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALKWrgozYadRHKTHbryAMjFF2itYJYLIAIaTBvWYZo4gHEFHdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R600 Champagne Valley Winterton 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.967260266723 29.429786898148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!