Champagne Vallei Akkommodasie by Bell Park B&B and Self-catering | LekkeSlaap
+57

Bell Park B&B and Self-catering

11 resensies
Gastehuis
Selfsorg-woonstelletjie met slaapplek vir 2
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstelletjie grens aan die hoofopstal, en beskik oor lugversorging en sekere DStv-kanale. Daar is ’n kombuis, sitarea en eetarea. Die kamer het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en daar is ’n en suite-badkamer met ’n stort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Indien gaste in die selfsorg-eenhede ontbyt verlang, kan dit op versoek teen ekstra koste gereël word: Volwassenes: R100 Kinders jonger as 10 jaar: R80

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pienk kamer
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens of 1 koningingrootte-bed met toegang tot ’n badkamer wat ’n stort het. Daar is ’n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt word in die sonkamer bedien wat ’n uitsig oor die dam het. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Indien gaste in die selfsorg-eenhede ontbyt verlang, kan dit op versoek teen ekstra koste gereël word: Volwassenes: R100 Kinders jonger as 10 jaar: R80

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blou kamer
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot 'n badkamer met 'n stort oorkant die kamer. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en ontbyt word in die sonkamer met 'n uitsig oor die dam bedien. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Indien gaste in die selfsorg-eenhede ontbyt verlang, kan dit op versoek teen ekstra koste gereël word: Volwassenes: R100 Kinders jonger as 10 jaar: R80

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-kothuis met slaapplek vir 4
Vanaf R825
per eenheid
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 en is volledig toegerus. Dit is op die perseel geleë en beskik oor sekere DStv-kanale. Die kothuis het ’n oopplan-kombuis-, -eetarea en -leefarea en het ’n privaat ingang en veranda. Die eerste kamer beskik oor ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer, die tweede kamer het 2 enkelbeddens en toegang tot ’n aparte stortkamer. Die kombuis lei na ’n stoep en braai-area en gaste het toegang tot onderdakparkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Indien gaste in die selfsorg-eenhede ontbyt verlang, kan dit op versoek teen ekstra koste gereël word: Volwassenes: R100 Kinders jonger as 10 jaar: R80

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
En suite-kamer
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het ’n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, asook ’n en suite-badkamer. Die kamer beskik oor ’n TV met sekere DStv-kanale. Ontbyt word in die sonkamer bedien wat ’n uitsig oor die dam het. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Indien gaste in die selfsorg-eenhede ontbyt verlang, kan dit op versoek teen ekstra koste gereël word: Volwassenes: R100 Kinders jonger as 10 jaar: R80

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600 Champagne Valley , Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALKWrgozYadRHKTHbryAMjFF2itYJYLIAIaTBvWYZo4gHEFHdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 R600 Champagne Valley Winterton 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.967260266723 29.429786898148
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za