Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bell Rosen Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir Bell Rosen Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Esta S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esta S
Gesin met tieners

Baie geniet om daar te oornag.

Gordyne kan wel meer lig keer in aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley C
Enkelreisiger

Baie koud ontvangs.

Hulle praat basies nie eers met hulle kliënte - jy sit in stilte en eet jou ontbyt. Ek het probeer om geselskap to maak and hulle antwoord jou and gee niks meer. Hulle sê "home away from home", darem praat die mense in my huis bietjie met my in die oggend. "How did you sleep? How's your trip going? Is everything satisfactory in your room?"

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oase.

Ons was in die Kaap vir die begrafnis van 'n vriend. Ons het twee nagte oorgebly. Bell Rosen was 'n oase vir ons. 'n Heerlike, deeglike ontbyt het ons krag vir die dag gegee. Die kamers was perfek en die omgewing lieflik. Daar is 'n gerieflike sitkamer waar ons met ou vriende kon kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bell Rosen Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Ons strewe daarna om al ons gaste die beste ervaring te gee en dit is verblywend om te hoor dat julle dit so ondervind het. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Vriendelike Groete,
Ryno Fourie

Bell Rosen Guest House
Nicola D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, vriendelike personeel en skoon gerieflike kamers.

Geen probleme gehad nie. Aangename verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly! Bed net baie hard.

Regtig aangename verblyf en behulpsame mense. Net jammer oor baie harde bed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bell Rosen Guest House se terugvoer

Hello Lucille

Baie dankie vir u terugvoering. Dit word opreg waardeer.
Ons is bly dat jul die verblyf by ons geniet het.
Die Cloud Nine matrasse in die kamers is nog baie nuut en dus mag dit dalk nog hard voel.

Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom.
Vriendelike Groete
Bell Rosen Gastehuis

Bell Rosen Guest House
Anne-marie V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ervaring! Ons het soos konings gevoel in die Chester Williams suite!

Ons sal definitief weer by Bell Rosen inboek. Elke besoek daar was nog 'n baie goeie ervaring - en waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bell Rosen Guest House se terugvoer

Beste Anne-marie,

Baie dankie vir jul terugvoering, dit word opreg waardeer! Ons is so bly dat jul die verblyf by Bell Rosen geniet het. Dit is altyd 'n plesier om jul hier te verwelkom.

Vriedelike groete,
Elize
Bell Rosen Gastehuis

Bell Rosen Guest House
Barend V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam in ruim vertrekke en puik ontbyt.

Baie aangenaam. Hou van die ruim vertrekke. Ontbyt puik. Lugversorging sou prentjie afgerond het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemieke V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annemieke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, maar stort in bad onaangenaam.

Mooi, gasvry, vriendelike en netjiese plek, maar sal nie weer 'n kamer wil hê waar stort in 'n bad ingebou is nie en die straatlig so helder in die kamer inskyn nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius L - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L

Very good

Enjoyed the stay! Wished there had been air-con due to the hot conditions during our stay. Safety for perimeter and cars a concern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Besigheidsreis

Very pleasant stay. All services rendered with a warm and welcoming smile.

I would stay here next time, and the next, when on business in the area. I have recommended Bell Rosen to my fellow colleagues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Warren A - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Warren A
Besigheidsreis

Awesome stay

My stay here was awesome - particularily pertaining to the cleanliness, and the customer service. The only bad point was the lack of air conditioning, and a rather dilapidated television set.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Professor Ger V - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Professor Ger V
Enkelreisiger

Excellent

Had a lovely stay. Had all the benefits to stay close to all activities and to still have the freedom of a business trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 395
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommissaris-straat 116, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5ZjE3MmI5LWY2MmItNDljNy1hYjI5LTgxOGVhZGYyYzkyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 116 Kommissaris Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.869542257741 18.616014046033