Bella Bonni Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bella Bonni Guest House is in Emalahleni geleë. Hierdie pragtige huis bied verblyf vir die oordeelkundige, privaat en korporatiewe gaste wat elegansie, professionalisme en warmte met 'n tikkie Ubuntu geniet.

Die onderneming bied 'n verskeidenheid gesofistikeerde en kontemporêre en suite-kamers met 'n Afrika-tema wat geassosieer word met 'n boetiekhotel. Elke kamer is goed ingerig en beskik oor 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die wittebrood-suite het 'n Jacuzzi. WiFi is beskikbaar.

Geriewe by die onderneming sluit 'n wasmasjien, 'n komplimentêre karwas, konferensie- en spysenieringsgeriewe en veilige parkeerplek in. Ontbyt, middagete en aandete is op versoek beskikbaar, asook 'n butler wat 24-uur dienste lewer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bella Bonni Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false