LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bella Cardi Wedding Venue and Accommodation | LekkeSlaap
+7

Bella Cardi Wedding Venue and Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N12, Spijtfontein-plaas, Kimberley, 8310, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Bella Cardi Wedding Venue and Accommodation is op die N12, 8 km buite Kimbereley. Dit bied gehalte verblyf aan trougaste, sakereisigers en oornagbesoekers.

Daar is 8 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak het. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n vuurput en gemeenskaplike braai-area in. Die braai-area het 'n dubbeldeuryskas, eetgerei en breekware, asook hout en ys.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N12, Spijtfontein-plaas, Kimberley, 8310, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kimberley Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: N12, Spijtfontein-plaas, Kimberley, 8310, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2b31f69650cd745443aeee0941a4c0be8c88891afc37814dd6d3eb5531d3f681f1658e9787f7117512e8e072baff38ca85b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) N12 Spjitfontein Farm 8310 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -28.823804144877 24.700448182753
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!