Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Casa Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moses Tjitendero-straat 16, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bella Casa Gaste Huis is in 'n woonbuurt in Namibië se hoofstad, Windhoek. Dié gastehuis is naby die middestad, geriewe en ander trekpleisters.

Verblyf word gebied in 6 dubbelkamers, 2 enkelkamers en 'n gesinskamer. Daar is 4 dubbelkamers met 2 enkelbeddens en die ander 2 dubbelkamers het dubbelbeddens. Elke enkelkamer het 'n driekwartbed. Die gesinskamer het slaapplek vir 3 en bied 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, 'n TV, en gratis WiFi.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, eetarea, sitarea en stoep. Die gastehuis bied ook konferensiegeriewe, 'n gimnasium en veilige parkeerplek.

Trekpleisters en doendinge in die omgewing sluit die Nasionale Botaniese Tuin, Avisdam Natuurreservaat, verskeie voetslaanroetes, voëlkyk, township-toere, restaurante en winkels in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Moses Tjitendero-straat 16, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 035
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moses Tjitendero-straat 16, Olympia, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6f4eac69ebc2b428bf62d06baafcdf4d551e75628e812a6e7b21e9871fc710f215f9efcff9d1ba054ee37581c7feb2572cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 035 per nag (plek vir 2) 16 Moses Tjitendero Street Olympia 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.59794 17.096638
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem