- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonshirelaan 53, Bryanston, 2157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Bella Casa Guesthouse is in die rustige, gegoede woonbuurt Bryanston geleë. Die gastehuis is omring deur van Gauteng se top-besigheidsparke en besienswaardighede. Dis die ideale verblyf-opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die verblyf word aangebied in 18 ruim kamers wat elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer. Die kamers is uniek ingerig met gehaltemeubels en met die oog op gaste se privaatheid. Geriewe in die kamers sluit platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, onbeperkte WiFi-toegang, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Sommige van die kamers het ook balkonne.
Geriewe by die instansie sluit 'n groot swembad, gastesitkamers en wasgoeddienste op die perseel in. Gaste is ook meer as welkom om middagete of aandete in die restaurant te geniet of 'n tipiese Suid-Afrikaanse braai op die patio te geniet.
Let asb. daarop dat die gastehuis se argitektuur maak dat dit nie rolstoelvriendelik is nie.
Besienswaardighede in die area sluit Nelson Mandela Square, Sandton City, Orient Spa, Urban Market, Dinokeng Natuurreservaat en die Krugersdorp Natuurreservaat in.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wildritte
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Devonshirelaan 53, Bryanston, 2157, Gauteng
- Gaste dink Bella Casa Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bryanston Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 30 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonshirelaan 53, Bryanston, 2157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom