Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Chateau

Gastehuis
Selfsorgwoonstel 1
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die boonste woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Daar is 'n koningingrootte-bed in die sitkamer. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, wasmasjien, en 'n tuimeldroër in. Die gemaklike sitkamer het 'n TV met DStv.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Wasgoeddiens kan voorsien word teen 'n addisionele fooi.
Maandelikse afslagpryse is beskikbaar vir elke eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstel 2
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n kombuis en 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank, TV en DStv. Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfooond en 'n wasmasjien in. Die woonstel het 'n stoep met 'n braai-area. Daar is 'n skakelkamer met 'n dubbelbed, slaapplek vir 2 gaste, en 'n kas. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer deel die stoep en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Wasgoeddiens kan voorsien word teen 'n addisionele fooi.
Maandelikse afslagpryse is beskikbaar vir elke eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkamers
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke gerieflike kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het sy eie privaat ingang na die tuin. Kamergeriewe sluit 'n TV met DStv, 'n yskassie, mikrogolfoond en ’n ketel met koffie en tee in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

'n Wasgoeddiens kan voorsien word teen 'n addisionele fooi.
Maandelikse afslagpryse is beskikbaar vir elke eenheid.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepenerstraat 4, Alberante, Alberton, 1449, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2701faa88d80fde749105249cbd017fb34fcedf2ef5dc333fa11382d9023a44749b038d015fe47c504b9ec799bfede7482?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 4 Louw Wepener Street Alberante 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2813 28.107657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem