Bella de Chateau

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bella de Chateau is op 'n rustige plaas in die buitewyke van Laingsburg in die Karoo geleë. Dit is die perfekte plek waar reisigers wat die stadslewe wil ontsnap kan oornag.

Dié kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede kamer op die boonste verdieping word met buitetrappe bereik en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n Dover-stoof, yskas, mikrogolf en basiese kookgerei toegerus. Ander geriewe sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit museums, natuurreservate, staproetes, bergfietsroetes en Matjiesfontein in.

Slaapplek

'n Bespreking by Bella de Chateau sluit in:

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bella De Chateau gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za