Stilbaai-Wes Akkommodasie by Bella se Plekkie | LekkeSlaap
+10

Bella se Plekkie

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Bella se Plekkie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nols J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nols J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ─ sommer baie.

Ongelukkig was dit 'n nat naweek. Het omtrent die heeltyd gereën, maar andersinds was dit baie lekker.

Elsie S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dit is 'n baie lekker, rustige omgewing. Die blyplek is baie oulik en die eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief dit aanbeveel en self weer gebruik.

Frikkie J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie J
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Dit was regtig 'n plesier om in Bella se Plekkie tuis te gaan, die eienaars was so vriendelik en behulpsaam.

Zannese U - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zannese U
Gesin met klein kinders

Dit was baie bekostigbare, netjiese verblyf. Sal dit aanbeveel.

Sien sterre.

Wilma S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, mooi rusplekkie.

Baie mooi en goed toegerus.

Piet D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was uitstekend.

Die eenheid is uiters netjies, skoon en gerieflik. Die eienaars het deurentyd verseker dat ons verblyf aangenaam is. Baie dankie Johan en Martie!

Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aandblomlaan 10, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjpb5hjuQ1hAziXBdLaoIPv6f5fieJ2PhUPlnQDDLRhetfYfwzM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 10 Aandblom Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.377347844099 21.416391010048
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za