Umdloti Akkommodasie by Bellamont | LekkeSlaap
+27

Bellamont

1 resensie
Selfsorg
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jun 2020 tot 1 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 83, Umdloti Beach, Umdloti , 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bellamont bied selfsorgverblyf in 'n pragtige huis met 'n uitstekende uitsig oor die see. Die smaakvol gemeubileerde huis is in Umdloti geleë en bied toegang tot Umdloti-strand en -getypoel, plaaslike winkels en restaurante. Die huis is op die eienaars se perseel geleë, maar die huis is heeltemal apart en die eienaar respekteer gaste se privaatheid.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed, instapkas, klein sitarea en 'n badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging en 'n lieflike uitsig. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en lei na die swembad-area. Dit is 'n groot, lugtige kamer met 2 koningingrootte-beddens wat met 'n afskorting geskei word. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed wat vir kinders of tieners geskik is. Die badkamer op die onderste verdieping het 'n bad en 'n stort.

Die huis beskik ook oor 'n ruim, lugtige oopplan-sitarea, 'n ten volle toegeruste kombuis en 'n eetarea met sitplek vir 8 wat na 'n onderdakstoep met buitemeubels en draagbare braaigeriewe lei. Die stoep lei na die swembad en van hiér af kan gaste die uitsig oor die see geniet. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus, en tee, koffie, suiker, melk, beskuit, skottelgoedseep, toiletpapier en seep word vir die begin van die verblyf voorsien.

Die swembadnet kan op versoek voorsien word en daar is parkeerplek vir 2 voertuie. Die huis word weeksdae skoongemaak. King Shaka Internasionale Lughawe is net 11,2 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Bellamont sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bellamont
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bellamont-weg 83, Umdloti Beach, Umdloti , 4350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bellamont het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 000
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
was R2 000
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellamont-weg 83, Umdloti Beach, Umdloti , 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eK2APH3ewnEv9zX2oWyiKc7X3zYqllh5ZrFS2R7vXOwPTt8wZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 000, nou Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 83 Bellamont Road Umdloti Beach 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -29.655126992674 31.123875860119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za