Bellasrus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bellasrus is 'n gerieflik gemeubileerde tuinkothuis vir 4 gaste in Ladysmith.

Die kothuis is agter die huis en buite sig van die straat. Die slaapkamer het 4 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, kookblad, oond, strykyster en strykplank. Die sitarea het 'n TV met volledige DStv en WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot die tuin en swembad. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar teen 'n addisionele fooi en die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe gedurende naweke.

Daar is onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek.

Ladysmith is op die Slagveldroete geleë en dit het 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Ladysmith Siege Museum en die All Saints-kerk. Gaste kan ook die Spioenkop Natuurreservaat met watersportgeleenthede besoek. Dit is langs die Spioenkop Anglo-Boereoorlog-terrein geleë en 'n klein sentrum met restaurante is naby.

Slaapplek

'n Bespreking by Bellasrus sluit in:

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bellasrus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za