LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Belle Chambre | LekkeSlaap
+6

Belle Chambre

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vanaf 20 Feb 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victorstraat 26, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R720 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Belle Chambre bied gerieflike verblyf in Murrayfield, 'n rustige voorstad in Pretoria. Die stad het verskeie natuurlike en kulturele besienswaardighede en noemenswaardige ou geboue en museums om te vertoef.

Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamer en daar is slaapplek vir 4 gaste. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met DStv. Veilige parkeerplek is agter 'n elektroniese hek beskikbaar.

Die eenheid is naby verskeie restaurante, hospitale, skole, winkelsentrums en hoofweë. Daar is ook verskeie besienswaardighede wat maklik vanaf dié voorstad bereikbaar is.

Slaapplek

’n Bespreking by Belle Chambre sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 37 resensies vir Belle Chambre
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Victorstraat 26, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Belle Chambre het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 4 persone)
was R900
Vanaf R720
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victorstraat 26, Murrayfield, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo82dzstQjEZzdQ4fSzxk37cgp30FnvEgdPyyO4BJDJhYUxSMsD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R720  per nag (vir 4 persone) 37 5 1 5 26 Victor Street Murrayfield 0184 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.750077 28.310173
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!