Belle Vue Self-catering Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Belle Vue Self-catering Accommodation is in Yzerfontein in die Wes-Kaap geleë en spog met uitsigte oor Yzerfontein se hawe en die hoofstrand.

Dié luukse kamers is keurig versier en beskik elkeen oor 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Badprodukte word voorsien. Elke eenheid het skuifdeure sodat gaste in privaatheid die uitsigte kan geniet. Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien in. Daar is 'n sitarea met 'n TV, DStv en braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan gerus die kronkelpaadjie gebruik wat deur die fynbos na die hawe lei.

Slaapplek

'n Bespreking by Belle Vue Self-catering Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belle Vue Self-catering Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 924 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za