LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bellerive Guesthouse | LekkeSlaap
+59

Bellerive Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Bellerive Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Ricus V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V

'n Kuier wat ons sal onthou.

Ons het heerlik gebly in die huis! Beddegoed het my laat voel ek slaap in 'n hotel bed. Ons het heerlik kos gemaak in die kombuis, en alle geriewe het so mooi gewerk. Sarah hulle se diens, selfs tydens die naweek was puik. Ek kan geen klagtes gee nie.

Lynette B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette B

Heerlik gerus.

Daar was geen TV so almal moes lekker met mekaar gesels. Die verblyf was bo verwagting. Skoon, netjies met alles wat jy nodig het. Kan dit met oop gemoed aanbeveel.

Yolandi R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi R
Gesin met klein kinders

Baie mooi natuur en goed geleë.

Baie mooi en goed geleë. Sou voorstel dat inligting oor die huis en doendinge vroeër aangestuur word.

Raymond D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n juweel diep in die bos! Dit was so lekker om tussen die reusebome te slaap in 'n fantastiese skoon plaashuis.

Ons het die naweek verskriklik baie geniet. Die uitkyk-platform in die bos was fantasties, binne-in die natuurlike woud. Ons het lekker gekuier en Sarah was 'n puik gasvrou wat glad nie omgegee het om ons te help en te wys hoe om die tydjie lekker te maak nie.

Vernon C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernon C
Saam met vriende

Baie netjies en goed toegerus.

Baie netjies en goed toegerus. Die kraanwater is drinkbaar en Maria het elke dag die huis mooi skoongemaak. Sarah wat die huis bestuur was baie vriendelik en het hout verskaf vir die braai en vuurherde. Dankie.

Roelof V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V
Gesin met tieners

Rustig.

Baie lekker plek om te bly. Ideaal om die Magoebaskloof area te verken oor hoe sentraal dit is. Baie gerieflik uitgelê, en heerlik rustig.

Wilsia M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilsia M
Saam met vriende

Lieflik! Bellerive is 'n klein paradys.

Ons groep van ses het vier dae by Bellerive oorgebly en die Magoebaskloof omgewing verken. Dit was heerlik om saans tuis te kom na die gerieflike, goed toegeruste huis met die lieflike tuin en alles wat ons nodig het om 'n lekker vleisie op die kole te gooi of gou iets in die ruim kombuis aan mekaar te slaan en verder by 'n kaggelvuur te ontspan. Die diverse voëllewe en stappaaie in die woude is bykomende pluspunte. Alles was perfek reg met ons aankoms en ons is deeglik bederf deurdat iemand daagliks ingekom en alles mooi skoongemaak het. Bellerive is 'n klein paradys.

Lauren W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren W
Saam met vriende

Wonderful.

Lovely big farmhouse with enough bathrooms, huge garden and modern rooms.

Bellerive Guesthouse's terugvoer

Good day Lauren,

I’m glad you enjoyed your stay. Please do visit again soon!

Bellerive Guesthouse
Claudette M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Lieflike plek, sal beslis weer daar oorbly! Sal vir seker net aanraai dat gaste met 'n hoë voertuig gaan, veral as jy beplan om die omgewing en die woud bietjie te verken.

Urbanus H - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urbanus H
Saam met vriende

Was seker die beste plek wat ek in jare by was.

Die plek was skoon en als wat mens nodig het, was daar, dit is nou regtig 'n heerlike plek om oor te bly, sal verseker weer gaan.

Bellerive Guesthouse's terugvoer

It was lovely to meet your family. I'm so glad you had a great time and please come and stay again soon.

Bellerive Guesthouse
Therese W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Therese W
Gesin met tieners

Fantastiese huis, lekker geslaap en heerlik gekuier.

Die omgewing is ongelooflik, die huis regtig baie netjies met ruim vertrekke ideaal vir 'n groot groep mense. Beddens heerlik geslaap en linne van goeie gehalte. Badkamers luuks. Kombuis met meer as genoeg breekware en genoeg spasie vir almal om saam kos te maak. Sal beslis aanbeveel, Mary die huishoudster was ook baie vriendelik en hulpvaardig.

Cream H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cream H
Saam met vriende

We had an absolute blast at Bellerive Guesthouse.

Bellerive Guesthouse is the perfect destination. The house is stunning. Sarah was so sweet, accommodating and very hands on. Everything was well organized. We had an absolute blast. We will definitely visit again.

Bellerive Guesthouse's terugvoer

Thank you so much for the glowing review! It was lovely to meet you and your friends and we do hope that you come and visit again soon!

Bellerive Guesthouse
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A35.3-pad, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZmNiZGMyLWY1NDgtNDRiMy1iNjZmLTcwZGUxZGYwM2IxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 Road A35.3 Magoebaskloof 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.891093073329 30.004985122193
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!