Dundee Akkommodasie by Bellevue Manor Gastehuis | LekkeSlaap
+8

Bellevue Manor Gastehuis

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smithstraat 95, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bellevue Manor Gastehuis is in die skilderagtige vallei van die Biggarsberge in Dundee geleë.

Die gastehuis bied slaapplek in 4 kamers en is veral geskik vir 'n paartjie op hul wittebrood. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte- of 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook lugversorging, 'n haardroër, tee- en koffiegeriewe, 'n yskassie en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamers is smaakvol versier met 'n kombinasie van antiekware en moderne materiale.

'n Heerlike Engelse ontbyt word in die eetkamer met antieke meubels bedien. Gaste kan in die middag tee op een van die groot Victoriaanse verandas geniet of in die skitterende, blou swembad afkoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Bellevue Manor Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Smithstraat 95, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bellevue Manor Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smithstraat 95, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzYmE1YjE3LTFiM2UtNDVmOC1hN2Y3LWE4NDIzZjVjMTk3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 95 Smith Street Dundee 3000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.155687393469 30.233614593744
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za