Bellevue Oord 5

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bellevue Oord 5 bied selfsorgverblyf in Stilbaai, ’n kusdorpie in die Tuinroete. Die dorp is op die oewer van die Goukourivier geleë en spog met lang strande, ’n riviermonding en verskeie marine- en voëllewe.

Dié eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin. Daar is ’n dubbelbed en 2 enkelbeddens in die kamer en die badkamer het ’n stort-oor-bad.

Die kombuis is toegerus met ’n yskassie, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel en basiese toebehore vir 4 gaste. Addisionele geriewe sluit in ’n TV, plafonwaaier, toegang tot ’n gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanpaaie, Stilbaai se strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Slaapplek

'n Bespreking by Bellevue Oord 5 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bellevue Oord 5 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za