Bellevue Resort - Unit 10

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alle gaste moet die reëls en regulasies van Bellevue Resort gehoorsaam.

Bellevue Resort - Unit 10 is 'n selfsorg-eenheid wat 4 gaste akkommodeer: 2 volwassenes en 2 kinders alleenlik.

Neem asb kennis dat betalings slegs via elektroniese fondsoorplasing (EFT) aanvaar word.

Dié selfsorg-eenheid het 'n kamer met dubbelbed en 'n dubbelstapelbed vir 2 kinders. Daar is 'n TV met DStv-gastehuispakket. WiFi is in die ontvangsarea beskikbaar. Die kamer beskik oor kaste, 'n bank en 'n tafel met 4 stoele.

Die kombuis is ten volle toegerus vir 4 mense en daar is 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en yskas. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Buite is daar 'n groot stoep wat oor die strandmeer uitkyk, en ook 'n braaiplek.

Vanaf die kombuis en die kamer kyk jy uit oor die strandmeer, wat 50 meter van die eenheid af is, en die hoofstrand is loopafstand vanaf die eenheid aan die oostelike kant van die dorp.

Slaapplek

'n Bespreking by Bellevue Resort - Unit 10 sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bellevue Resort - Unit 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za