Stilbaai-Oos Akkommodasie by 11 Bellevue Resort | LekkeSlaap
+11

11 Bellevue Resort

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 8, Bellevue Resort, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Bellevue Resort is in die kusdorp Stilbaai geleë en bied goeie gehalte selfsorg-akkommodasie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander geriewe en doendinge.

Die studio-eenheid het 'n dubbelbed en 'n slaapbank en bied gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is 'n buitebraai met oorgenoeg sitplek waar gaste lekker kan saamkuier. DStv-hotelpakket is beskikbaar.

Die eenheid is aan die kant van die oord geleë en het privaat parkeerplek. Die rivier is 100 m se stap van die eenheid af en die hoofstrand is 1 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by 11 Bellevue Resort sluit in:

Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir 11 Bellevue Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Oslerstraat 8, Bellevue Resort, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink 11 Bellevue Resort het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 8, Bellevue Resort, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNDQwYTA3LWI5OTQtNDI1ZC04M2M5LTRlYzk3ODk0YmYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 14 5 1 5 8 Osler Street Bellevue Resort 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.369686 21.420011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za