Stilbaai-Oos Akkommodasie by 11 Bellevue Resort | LekkeSlaap
+11

11 Bellevue Resort

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir 11 Bellevue Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Elma O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elma O
Saam met vriende

Ons 2 nagte was heerlik en ontspannend.

Die woonstel is baie oulik en is gemaklik. Bevat als wat nodig is. As jul enige verbeterings oorweeg kan dit help as jul 'n nuwe flatscreen TV teen muur sit, want ek kon glad nie op die TV kyk nie. Het die DStv KYKNET-kanaal gemis.

Jenna A - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n wonderlike ervaring.

Die plek was wonderlike en rustig net wat ons nodig gehad het als was perfek.

Jacques M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Dit was heerlik en baie rustig.

11 Bellevue Resort's terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

11 Bellevue Resort
Dirk H - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Omgewing en huis was gerieflik.

Die verblyf was baie gerieflik en in 'n netjiese plekkie. Gaste kan maar met 'n goeie gemoedsrus daar gaan oorbly.

11 Bellevue Resort's terugvoer

Waardeer jou positiewe resensie baie. Hoop jul kom weer
Grte Retha

11 Bellevue Resort
Gerhard V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Gesin met tieners

Baie rustig, en ontspannend. Great.

Baie netjies, geleë reg langs die rivier. Mal daaroor, kom elke jaar terug.

11 Bellevue Resort's terugvoer

Waardeer jou resensie. Julle baie welkom

11 Bellevue Resort
Leon B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten volle toegeruste eenheid en baie gerieflik.

Die eenheid het alles wat nodig is vir n lekker vakansie, ten volle toegeruste kombuis met eethoekie, groot slaapgedeelte en badkamer gee jou beslis waarde vir jou geld. Geen onderdak of veilige parkering is die enigste negatief van die eenheid.

G A - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
G A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onprofessionele ontvangs. Effens ''laid back''. Dit lyk asof mens wat in die middel van die week inklok as 'n onnodige boosheid beskou word.

Sleutels pas nie goed in veiligheidshek en deur nie. 'n Bietjie van 'n stryd om hulle oop te maak. Badkamerwasbakkrane en stortkraan se warm en koue aanwysers is die verkeerd om of weg. Veroorsaak verwarring. Kombuiswasbakkraan is los en spuit water uit by die verkeerde plek. TV in kamer te klein om van bank of bed af te kyk. Ons kon nie vertalings onderaan die skerm lees nie. WiFi slegs by ontvangs. Die advertensie het gesê WiFi is beskikbaar. Ons het WiFi in die kamers verwag. Anders is ons gelukkig. Mooi en rustig. Sal weer kom. 'n Bietjie loodgieterswerk en herstelwerk sal help, dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Unprofessional reception. Slightly ''laid back''. It seems as if mid-week book-ins are treated as an unnecessary evil.

Keys do not fit well in safety-gate and door. A bit of a struggle to open them. Bathroom basin taps and shower mixer ''hot and cold'' indicators are the wrong way round or missing. Causes confusion. Kitchen sink mixer is loose and squirts out water at the joints. TV in room too small to watch from couch or bed. We could not read translations at bottom of screen. WiFi only at reception. The advertisement did say WiFi available. We expected WiFi in the rooms. Otherwise we are happy. Nice and peaceful. Will come again. A little bit of plumbing repairs and minor repairs will help, thanks.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johann K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Sien sterre.

11 Bellevue Resort's terugvoer

Baie dankie Johann.

Groete,
Die Wesselse

11 Bellevue Resort
Coreen D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen D
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Ons het dit regtig geniet en dit was baie lekker. Ek sal graag weer soontoe wil gaan.

11 Bellevue Resort's terugvoer

Baie dankie Coreen. Julle is baie welkom.

11 Bellevue Resort
Yachel C - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yachel C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, baie netjiese plek end vriendelike mens.

Ons kan nie wag om weer te kom nie.

11 Bellevue Resort's terugvoer

Baie dankie Yachel, ons waardeer jou positiewe resensie. Kom kuier gerus weer.

Groete,
Retha

11 Bellevue Resort
Elmarie V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie V
Gesin met klein kinders

Baie gesellig.

Dit is 'n baie gesellige plekkie, wat als bevat wat nodig is. Vriendelike diens.

11 Bellevue Resort's terugvoer

Hi Elmarie, baie dankie vir jou resensie. Julle is baie welkom. Groete, Retha.

11 Bellevue Resort
Elizma J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elizma J
Gesin met klein kinders

Rustig, skoon en netjies.

Baie rustige atmosfeer by oord-plek, was skoon en netjies, alle geriewe wat ons benodig het was in chalet. Personeel by ontvangs puik en hulpvaardig.

11 Bellevue Resort's terugvoer

Hi Elizma, ek waardeer jou resensie. Kom gerus weer. Groete, Retha.

11 Bellevue Resort
Andren M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andren M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die buitelig was buitewerking en het braaivleis beïnvloed.

Die plek was ok. Die ontvangsdame was behulpsaam. Die buitelig was buitewerking en dit het braaivleis in die aand beïnvloed. Dit is ook naby geriewe.

Veronica N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica N
Saam met vriende

Great location. Comfortable stay.

We had a comfortable stay. I would suggest that you make a heater available in the unit during winter. We felt exceptionally cold and there was no heater. Also no light outside which was a safety risk.

Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oslerstraat 8, Bellevue Resort, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZiNDQwYTA3LWI5OTQtNDI1ZC04M2M5LTRlYzk3ODk0YmYyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 14 5 1 5 8 Osler Street Bellevue Resort 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.369686 21.420011
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za